Free shipping on all orders over R1500

Kids Books & Education

Display:  List Grid

Showing 1–10 of 57 results

  • Ken jou Bybel. Helder illustrasies beeld die Bybel se geliefste figure, gelykenisse en verhale uit, met teksverwysings. Nou ken ek my Bybel – ABC

    R25.00
  • Hierdie pragtig geïllustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters. Een hiervan is dapper Bomani, ‘n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar ’n toepassing, ’n verwysing na ’n Bybelteks, ’n gebed asook ‘n prentjie-aktiwiteit.

    R45.00
  • The antics of Bomani and his friends will provide hours of entertainment, as well as afford parents and caregivers wonderful opportunities to teach lasting life lessons to children. As you read Bomani the Meerkat you will be reminded of the classic stories of your youth. There are 3 different stories in the book. Each story is followed by a reflection, a Bible verse, a short prayer and an activity.

    R45.00
  • Carike, Ghoempie en Ghoeghoe vir die eerste keer in boekvorm! Welkom in wonderlike, kleurvolle Kinderland, waar kinders gaan saamkuier met Carike, haar twee maatjies, Ghoempie en Ghoeghoe, en al die ander spesiale mense van Kinderland. Kinders gaan belangrike lewenslesse leer deur na dié lekkerlees-stories én saamsing-liedjies in hierdie boek te luister. Na kinders met hierdie boek klaar is, gaan hulle ook lewenslange maatjies wees van Carike, Ghoempie en Ghoeghoe!

    R110.00
  • Carike, Ghoempie en Ghoeghoe verwelkom kinders terug in Kinderland – die kleinspan word op ’n Ghoempie en Ghoeghoe verbeeldingsreis geneem, terwyl hulle na pragtige geïllustreerde stories en pretliedjies luister. Een avontuur lei na die ander een met waardevolle lewenslesse saam met Ghoempie en Ghoeghoe!

    R110.00
  • Hierdie Aktiwiteits & Gebeds boek is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg én om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

    R19.00
  • Bestaan uit die volgende Stories: God luister na jou gebed Praat, Here, ek luister Slim Salomo Daniel Jesus word nou groot

    R20.00
  • Bestaan uit die volgende Stories: My God is so groot Niks is vir God onmoontlik nie God is baie sterker as Baäl Vyf brode en twee vissies Daar is niemand soos Jesus nie

    R20.00
  • Bestaan uit die volgende Stories: My God is so groot Niks is vir God onmoontlik nie God is baie sterker as Baäl Vyf brode en twee vissies Daar is niemand soos Jesus nie

    R20.00
  • Bestaan uit die volgende Stories: Jesus word gebore Hier kom Koning Jesus Die Kruis Jesus staan uit die dood op Jesus gaan terug huis toe

    R20.00
From birth to teenager, from education to play, from in-house decor to out-door fun. All on one exciting online store. If there is anything you cannot find on our site please email your request to info@kidsandall.co.za and we will go that extra mile to get it on our catalogs. ×
Create that long lasting Personal touch to your kids room or any are in your home by altering your options to your desire with our personalized wall art, growth charts or blocked arts canvas. ×
We offer a wide range of playful and fun lighting designs for children of all ages. Babies lying in bed can stare at the ceiling when their room lights up in a rainbow of colours Toddlers are intrigued by the interesting designs and shapes of the luminaires, stimulating their imagination and creativity Young children can choose from a range of cute, fun and playful characters to make their room so much funkier Kids of all ages can be inspired with the latest Disney themed lights Teenagers can individualise their bedrooms with a selection of ambience lighting utilising the latest LED technology ×
It is convenient, faster and sometimes also cheaper. For instance, rather than standing in a long queue and waiting for your turn to purchase a ticket, people are finding it simpler to log on to a website and buy it. In some instances, you may have to pay a premium for an online purchase but it is still preferred because the convenience factor is higher. ×